DEV neem die ou Durbanville skild aan  ----   DHS adopts the old Durbanville Crest

 

Wapen

DHS- DEV 

Arms

 

In goud, 'n swart keper belaai met drie goue gerwe, vergesel in die skildhoof van twee swart sespuntige sterre en in die skildvoet van 'n druiwetros van natuurlike kleur.

 

For more Information: Visit National Arhcives Database. Select database HER and search for Durbanville

 

Or, on a chevron between in chief two six-pointed stars Sable and in base a bunch of grapes proper, three garbs Or.

 

Helmteken

Crest

 

'n Liggende rooi sfinks belaai met drie naas
mekaar geplaaste goue ringe.

 

 

On a sphinx couchant Gules three annulets in
fess Or.

 

 

Wrong en Dekklede

 

 

Wreath and mantling

 

 

Goud en Swart.

 

 

Or and Sable.

 

 

Wapenspreuk

 

 

Motto

 

 

SIT NOMINE DIGNA

 Mag dit sy naam waardig wees (Dí Urban)

 

 

  SIT NOMINE DIGNA

May it be worthy of his name (D'Urban)

 

 

Omskrywing

 

 

Description

 

 

 Die goue skild, swart keper en sterre is ontleen aan die skild van Sir Benjamin Dí Urban na wie Durbanville vernoem is. Die goue gerwe en druiwetros dui op Durbanville as landbou- en wingerbougebied.

Oorspronklik ontwerp deur I Mitford Baberton en H Ellis Tomlinson in 1947.

 

 

The Or shield, chevron and stars are from the shield of  Sir Benjamin Dí Urban after whom   Durbanville was named. The golden garbs and grapes show the importance  of Durbanville as a agricultural and wine district. Originally designed by I Mitford Baberton en H Ellis Tomlinson in 1947.